Die swetsende Samaritaan en die steekse donkie

DRAMA OP STEL

Die swetsende Samaritaan en die steekse donkie

In die ou dae moes ’n regisseur iets van alles kon doen, vertel JAN HORN. So moes hy eenkeer ’n Bybelprogram vir kinders behartig. Klink heel eenvoudig. Maar toe kom die dag dat hy en ’n paar kamma-akteurs die ware kleure van ’n donkie sien ...

IN die beginjare van televisie moes ons regisseurs alles kon doen en oral instaan. Jeugprogramme, aktualiteit, vermaak, drama en tydskrifprogramme. In die laat 1970’s word ek gevra om die godsdiensprogram Ligstraaltjies uit die Bybel vir die kinders te hanteer. Robert Schmidt was organiseerder van die godsdiensdepartement. Bettie Kemp het die program aangebied.

Dis eintlik ’n ateljeeprogram, maar ek hou mos van drama en ek wil uit, veld toe. Só dramatiseer ek al die lekker stories in die Ou Testament. Dawid en Goliat, die mure van Jerigo, Elia en die kraai.

Die programme kry goeie resensies. Een Maandagoggend roep Robert my kantoor toe...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.