OMTRENT elke mens met wie ek die afgelope week of so gepraat het, het gesê 2024 was 'n verskriklik slegte jaar.
Ek voel ook so. Maar eintlik is dit net moegheid teen die einde van die jaar wat ons so dikbekkig maak. Internasionaal was dit dalk 'n annus horribilis, maar hier by ons was dit nogal nie 'n erg vrotsige jaar nie.
Ek loop gister 'n ou vriend by my plaaslike winkelsentrum raak. “Gatvol,” sê hy. “Dit was 'n nagmerriejaar.” Sy vrou gee hom 'n skuinskyk wat my laat wonder of hy een van die redes vir háár slegte 2024 was. En toe sê sy: “2025 kan net slegter wees.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
ANNUS HORRIBILIS
Politieke Notaboek: 2025 is die jaar van Trump, maar dalk nie van Zuma
MAX DU PREEZ skryf oor die goeie goed wat in 2024 gebeur het en hou asem op vir wat Donald Trump in 2025 aan die wêreldorde kan doen.
Deel
OMTRENT elke mens met wie ek die afgelope week of so gepraat het, het gesê 2024 was 'n verskriklik slegte jaar.
Ek voel ook so. Maar eintlik is dit net moegheid teen die einde van die jaar wat ons so dikbekkig maak. Internasionaal was dit dalk 'n annus horribilis, maar hier by ons was dit nogal nie 'n erg vrotsige jaar nie.
Ek loop gister 'n ou vriend by my plaaslike winkelsentrum raak. “Gatvol,” sê hy. “Dit was 'n nagmerriejaar.” Sy vrou gee hom 'n skuinskyk wat my laat wonder of hy een van die redes vir háár slegte 2024 was. En toe sê sy: “2025 kan net slegter wees.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Breyten-ding om te sê: Ons vat die skrum
Politieke Notaboek | Leer by Trump, Cyril
Die Ware Donald, suinige Elon en kaalgat Melania
Mini-burgeroorlog as Trump verloor?
My geleerde vriend adv. Dali Mpoepol, SC
Die kommuniste se rooi astroturf
Bokke is ’n metafoor vir wat SA kan wees
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.