GLOBALE EKONOMIE
Trump se presidensie: Gevolge vir klein en medium-besighede
Die oorwinning van die Republikeinse Party en sy kandidaat, Donald Trump, in die Amerikaanse presidentsverkiesing kan 'n invloed op klein en mediumbesighede in Suid-Afrika hê, hoewel nie direk nie, skryf FANIE CRONJE.
GLOBALE EKONOMIE
Trump se presidensie: Gevolge vir klein en medium-besighede
Die oorwinning van die Republikeinse Party en sy kandidaat, Donald Trump, in die Amerikaanse presidentsverkiesing kan 'n invloed op klein en mediumbesighede in Suid-Afrika hê, hoewel nie direk nie, skryf FANIE CRONJE.
Deel
DIE meeste argumente oor die invloed wat die inkomende Trump-administrasie op Suid-Afrika gaan hê word (met reg) gevoer ingevolge die narratief wat deur daardie publikasie verteenwoordig word. Die oorwegende sentiment is dat Trump se oorwinning tot nadeel, nie net van Suid Afrika nie, maar die hele Afrika en selfs Europa gaan wees.
Die sentimente spruit hoofsaaklik voort uit die narratief dat die Demokratiese Party (Kamala Harris) eerder verteenwoordigend van die klassieke liberale demokrasie is en dat die Republikeinse Party (Donald Trump) demokrasie in die VSA gaan vernietig. Die narratief word dan ook gelei deur die groot mediahuise in die VSA.
Eerstens is die immigrantekwessie (veral onwettige immigrante) totaal onderspeel deur diesulkes en word dit eenvoudig as onverdraagsaamheid aangespreek. Dit het ook met Europese state soos Nederland gebeur, waar konserwatiewes aldaar, teen alle verwagtinge in, tot die regerende partykoalisie verkies is...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Só het Kamala se veldtog skeefgeloop
Die ander demokrasie en Tariewe Trump
SA moet vars dink oor Transaksie Trump
Die dagboek van ’n baie versigtige goewerneur
VSA sal SA se houding jeens Iran dophou
Helfte van Amerika steun ’n liberale orde
Deel
-
Deel