MUSIKALE STEUNPILAAR
Uncle D, die dude by wie min jonges kon kers vashou
BEER ADRIAANSE bring hulde aan Deon Volschenk van die Sinkshack in Bronkhorstspruit wat so baie jong bands onder sy vleuels geneem en 'n onontbeerlike rol op hul toere gespeel het.
MUSIKALE STEUNPILAAR
Uncle D, die dude by wie min jonges kon kers vashou
BEER ADRIAANSE bring hulde aan Deon Volschenk van die Sinkshack in Bronkhorstspruit wat so baie jong bands onder sy vleuels geneem en 'n onontbeerlike rol op hul toere gespeel het.
Deel
UNCLE D is nie meer met ons nie en selfs al het ek jare laas met hom gepraat, kan ek die leemte voel.
Ek het hom die eerste keer middel 2006 ontmoet op ons band se eerste troktoer na die Noorde. Ons het iewers van die Sinkshack gehoor en besluit Zinkplaat en Die Helde móét eenvoudig by 'n plek met so 'n naam speel.
Ons was omtrent 12 manskappe wat teen skemer by Bronkhorstspruit ingery het – reeds vodde getoer en hees ge-gig. Die aangesig van 'n letterlike sinkshack het die wind effe uit ons seile gehaal. Hoe klink so 'n plek se akoestiek!..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Om saam met Hunter Kennedy in st. 5 te wees
Afrikalt wil nie meer politieke polse sny nie
Die moeder van alle SA musiek
’n Onmoontlike musiektaak
15 vrae vir Hunter Kennedy
‘Afrikaanse musiek kan by die Springbokke leer’
Die hi-fi’s van my lewe
Deel
-
Deel
Beer Adriaanse
SkrywerBeer Adriaanse is ’n skrywer en filmmaker van Kaapstad.