Dertien jaar later en die Gaddafi-biljoene in SA is steeds soek
DEURSIGTIG SOOS MODDER

Dit bly een van die tergendste geheime van demokratiese Suid-Afrika: Waar is die Gaddafi-biljoene wat in 2011 uit Libië na Suid-Afrika gevlieg is? MAX DU PREEZ loop op die spoor van die intrige en vertel van die jongste verwikkelinge.
DIS 'n ou, universele waarheid: Hoe groter die geldskat, hoe groter die geheimhouding. En hier praat ons van moontlik sowat R2 triljoen rand in Amerikaanse dollar, tonne goud en miljoene karaat diamante – meer as Suid-Afrika se jaarlikse nasionale begroting.
Dit is verstommend dat die volle waarheid oor die vermeende biljoene wat die oud-diktator van Libië, Muammar Gaddafi, kort voor hy op 20 Oktober 2011 vermoor is na Suid-Afrika laat vlieg het, in 'n oop, gereguleerde gemeenskap soos Suid-Afrika s'n nog nooit volledig oopgevlek is nie.
Ons weet wel dat daar hoogs waardevolle vliegtuigvragte uit Tripoli na Suid-Afrika gebring is. Ons weet dat Jacob Zuma toe die president was. Ons weet ook dat Zuma en Gaddafi verskeie kere bymekaar gekom het in die maande voor sy dood. En ons het nou eerstehandse bevestiging dat Gaddafi 'n groot bedrag geld aan die ANC se verkiesingsveldtog in 2009 gegee het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die langsame begrafnis van die ANC
Leuens, bedrog en manipulasie ontbloot
Cyril in die voetspore van Broederleier
Só kan die Afrika-unie sy huis in orde kry
Nuwe diktators vreet wêreld stuk vir stuk op
Wêreld kyk verby vergrype in Afrika
Pravin, die staatskapers se gawe oom
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.