Die leeujagter wat aan plastiese chirurgie verslaaf geraak het

GRAFSKRIF

Die leeujagter wat aan plastiese chirurgie verslaaf geraak het

Haar lewe lank wou sy die aftakeling van die ouderdom en die ewige slaap probeer ontwyk, skryf HERMAN LATEGAN, maar albei het Jocelyn Wildenstein ingehaal en sy is op Oujaarsaand op 84 in Parys oorlede.

AS kind in Lausanne is Jocelyn Périsset as beeldskoon beskou. Sy het as lid van ’n middelklasgesin en in ’n tradisionele Switserse omgewing grootgeword. In die somermaande het sy in die mere geswem en gedurende die winters het sy in die berge gaan ski.

Op foto’s van haar toe sy jonk was let ’n mens op haar brose Nordiese voorkoms, golwende hare, pragvel en verloklike mond. Haar oë ’n inspirasie vir digters.

Iewers in haar tienerjare en tot met haar dood het sy egter verander in ’n toonbeeld van die mens se versugting na geld, roem, en veral ewigdurende jeug. Niks was ooit genoeg nie, sy wou net meer van alles hê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.