NADAT ek digitale boeke sowat 25 jaar lank geïgnoreer het, het ek drie maande gelede besluit om heeltemal na e-boeke oor te skakel. Noem dit ’n soort middeljarekrisis. Ander mans koop BMW-safari-motorfietse om deur Afrika te ry, ek koop ’n bekostigbare Chinese tablet vir my bedkassie.
Op 53 voel ek daar moenie nog méér goeters in my huis opstapel nie. Van hier af moet dit minder word. Wat boeke betref, is hier te veel, en te veel daarvan het ek nog nie gelees nie.
Ja-ja, ons vertel onsself daar is min dinge soos die reuk van vars ink op kraaknuwe bladsye en ’n luierige Sondagoggend se leeglêery in ’n goeie tweedehandseboekwinkel, maar dis nie naastenby die apeks-taktiele ondervindings wat ons dit voorgee om te wees nie. Eintlik is ons net nie lus vir verandering nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
NAG VAN DIE SKERMLESERS
Hoekom het e-boeke nog nie die wêreld oorgeneem nie?
ALI VAN WYK wend 'n toegewyde poging aan om hom te bevry van papierboeke deur slegs elektroniese boeke te lees. Hier is sy ervaring en raad sover.
Deel
NADAT ek digitale boeke sowat 25 jaar lank geïgnoreer het, het ek drie maande gelede besluit om heeltemal na e-boeke oor te skakel. Noem dit ’n soort middeljarekrisis. Ander mans koop BMW-safari-motorfietse om deur Afrika te ry, ek koop ’n bekostigbare Chinese tablet vir my bedkassie.
Op 53 voel ek daar moenie nog méér goeters in my huis opstapel nie. Van hier af moet dit minder word. Wat boeke betref, is hier te veel, en te veel daarvan het ek nog nie gelees nie.
Ja-ja, ons vertel onsself daar is min dinge soos die reuk van vars ink op kraaknuwe bladsye en ’n luierige Sondagoggend se leeglêery in ’n goeie tweedehandseboekwinkel, maar dis nie naastenby die apeks-taktiele ondervindings wat ons dit voorgee om te wees nie. Eintlik is ons net nie lus vir verandering nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Boekbefok elke liewe dag van die jaar
15+ vrae aan Rudie van Rensburg
’n Blink plan vir lees terwyl jy bestuur
Dié bipolêre biblioteek se dekreet is deernis
Bakens in 2024 se leeslandskap
Deel
-
Deel
Ali van Wyk
InhoudsredakteurAli van Wyk is inhoudsredakteur van Vrye Weekblad.