KI, Trump en China: Die groot name aan 2025 se beleggingstafel
AANDELEMARKTE

TIM COHEN van currencynews.co.za bekyk die sleutelbeleggingstemas – en die grootste veranderlikes – van die jaar vir Suid-Afrikaanse beleggers en vra wat die beste aandele is om in so 'n konteks in Suid-Afrika te koop.
DIE sleuteltemas vir Suid-Afrikaanse beleggers – en die grootste veranderlikes – van 2025 is (waarskynlik) vyfvoudig: kunsmatige intelligensie, die presidentskap van Donald Trump, die trajek van China, samesmeltings en verkrygings (M&A) en die stand van die regering van nasionale eenheid. Wat is die beste aandele om in Suid-Afrika te koop in so 'n konteks?
Wel, daar’s nou vir jou 'n vraag. Kom ons haal dit uitmekaar.
Die onsekerheidsfaktor wat KI betref, is of enige Suid-Afrikaanse maatskappy enigsins geposisioneer is om voordeel te trek uit die globale skuif na KI en, indien wel, watter een die meeste daarby baat sal vind. Aan die internasionale front het baie, indien nie die meeste nie, van die maatskappye wat by KI-belegging baat sal vind, dit reeds gedoen. Dit beteken daar is die ekstra komplikasie om maatskappye op te spoor wat nie reeds ten volle gewaardeer is nie. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die dagboek van ’n baie versigtige goewerneur
‘Ons gaan terugveg,’ sê beleërde ongelukke-fonds
Hoekom ek die Chinese kant kies
SA bande met reuse se kernkragplanne
SA moet vars dink oor Transaksie Trump
Oktoberfees van politiek en beleid
Maak berg kontant Swiggy die moeite werd?
Die spookstorie van Tencent
Deel
-
Deel
Tim Cohen
JoernalisTim Cohen is 'n jarelange sakejoernalis, kommentator en rubriekskrywer. Hy is 'n senior redakteur by Currency.