Bygewerkte Bos-blitsverkoper mik na nuwe gehoor

DIE STELLENBOSSE MAFIA

Bygewerkte Bos-blitsverkoper mik na nuwe gehoor

Die blitsverkoper The Stellenbosch Mafia se ywerigste lesers was jong lede van die swart elite, maar hulle was nie vol antikapitalistiese wrewel nie, vertel die skrywer, PIETER DU TOIT. Sy boek is nou vertaal in Afrikaans en bygewerk, met 'n nuwe hoofstuk oor Markus Jooste. Ons plaas hier die inleiding.

  • 12 Januarie 2025
  • Vrye Denker
  • 6 min om te lees
  • Pieter du Toit

NÁ die sukses van The Stellenbosch Mafia word die Afrikaanse vertaling, Die Stellenbosch-Mafia, vandag, 31 Januarie, uitgereik. Die boek bevat ’n nuwe hoofstuk oor Markus Jooste sowel as ’n bygewerkte inleiding.

Hierdie boeiende boek, oorspronklik in 2019 uitgegee, ondersoek die lewens en netwerke van Stellenbosch se biljoenêr-elite, bekend as die “Stellenbosch-Mafia”. Met Pieter du Toit se unieke kombinasie van ondersoekende joernalistiek en kleurvolle vertellings word die magstrukture, familieverbintenisse en gedeelde belange wat hierdie invloedryke groep definieer, krities ontleed.

Ons deel solank die voorwoord met ons lesers:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.