Kritiese denke word aangeleer deur alle inligting te bevraagteken en te oorweeg – selfs ’n opdrag soos ‘eet jou groente’. Morele filosoof en ma HEIDI MATISONN gee raad.
OM logika-stremmende argumente en eindelose debatte te vermy, is dit dikwels nie lank nie of ouers se troefkaart kom te voorskyn: “Omdat ek so sê!”
As iemand wat self ’n ouer is, kan ek my daarmee vereenselwig. Maar ek is ook 'n morele filosoof met amper twee dekades se onderrig-ervaring. In filosofieklasse word studente wat idees bevraagteken – en gesag soms só uitdaag – geprys. Hoekom is dieselfde nie waar vir kinders nie? Is kinders wat hulle ouers bevraagteken “parmantig"? Of oefen hulle die kritiese breinspiere wat nodig is vir hul intellektuele groei en vermoë om die wêreld te navigeer?
Die werk van 'n morele filosoof (https://www.sciencedirect.com/topics/psychology/moral-philosophy) is om te worstel met idees oor reg en verkeerd, goed en sleg, om die uiteindelike vraag te beantwoord: “Hoe behoort ons te lewe?" Terwyl ons 'n rits strategieë gebruik om hierdie fundamentele etiese vrae aan te pak, is kritiese denke een van die belangrikste instrumente tot ons beskikking...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
OUERSKAP
#5 wenke om jou kinders mooi te leer terugpraat
Kritiese denke word aangeleer deur alle inligting te bevraagteken en te oorweeg – selfs ’n opdrag soos ‘eet jou groente’. Morele filosoof en ma HEIDI MATISONN gee raad.
Deel
OM logika-stremmende argumente en eindelose debatte te vermy, is dit dikwels nie lank nie of ouers se troefkaart kom te voorskyn: “Omdat ek so sê!”
As iemand wat self ’n ouer is, kan ek my daarmee vereenselwig. Maar ek is ook 'n morele filosoof met amper twee dekades se onderrig-ervaring. In filosofieklasse word studente wat idees bevraagteken – en gesag soms só uitdaag – geprys. Hoekom is dieselfde nie waar vir kinders nie? Is kinders wat hulle ouers bevraagteken “parmantig"? Of oefen hulle die kritiese breinspiere wat nodig is vir hul intellektuele groei en vermoë om die wêreld te navigeer?
Die werk van 'n morele filosoof (https://www.sciencedirect.com/topics/psychology/moral-philosophy) is om te worstel met idees oor reg en verkeerd, goed en sleg, om die uiteindelike vraag te beantwoord: “Hoe behoort ons te lewe?" Terwyl ons 'n rits strategieë gebruik om hierdie fundamentele etiese vrae aan te pak, is kritiese denke een van die belangrikste instrumente tot ons beskikking...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Die versteekte gevaar in ’n memo
Nuwe dinge wink, maar ’n laspos hou ons terug
Slaggate van ’n volksuniversiteit
Varsity: Formasie of konformasie?
Die kuns van briefskryf
Vanessa Raphaely: Ouerskap is nie speletjies
Wat is die punt van kinders hê?
Afrikaanse kinderboeke vir die Kerskous
Charlie Brown en die grapketting
Iewers tussen woke en anti-woke
Haan kraai lankal oor SA se onderwys
Deel
-
Deel