DEMOKRASIE IN AKSIE
Maak die nasionale dialoog ’n nuwe waarheidskommissie
Die idee dat Suid-Afrika ’n nasionale dialoog hou, ’n soort volksberaad oor waar ons is en waarheen ons moet beweeg, is al ’n jaar oud en steeds weet ons nie wat dit gaan behels, wie daaraan gaan deelneem en wanneer dit gehou gaan word nie. MAX DU PREEZ stel die Waarheids-en-versoeningskommissie as model voor.

Deel
DIE idee van ’n nasionale dialoog ná die 2024-verkiesing was aanvanklik dié van die oudminister van finansies en deesdae sakemagnaat, Mcebisi Jonas, maar daarna het oudpres. Thabo Mbeki die fakkel oorgeneem.
Die konsep is om ná 30 jaar van demokrasie te ondersoek wat reg en wat verkeerd loop in ons samelewing; om mense se lewenservarings, drome, eise en idees aan te hoor; om ’n nuwe sosiale verdrag aan te gaan. In pres. Cyril Ramaphosa se woorde: om ’n “nuwe sosio-politieke konsensus” te bereik.
Dus, om die postapartheid-Suid-Afrika te herverbeel. Dit was veronderstel om ’n Kodesa-tipe ervaring te wees wat ons demokrasie en samelewing gesonder sou maak, om die verval van die laaste dekades om te keer...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
’n Volk, of ’n taalgemeenskap?
Die werklike Nuwe Dagbreek?
Cyril se groot oomblik - dalk ons s’n ook?
Ten minste is die ANC se hegemonie in sy maai
Welkom terug, Thabo!
Volle sirkel vir Theuns Eloff
Dit wóél om 2024 ons nuwe 1994 te maak
Wil julle Afrikaans praat of baklei?
Deel
-
Deel
Max du Preez
HoofredakteurMax du Preez is die hoofredakteur van Vrye Weekblad. Hy was die stigtersredakteur van die oorspronklike Vrye Weekblad.