WANNEER iemand met ’n gesonde verstand in ’n romantiese verbintenis tree met ’n moordenaar of verkragter, wonder 'n mens of die tor van die prop afgeval het. Onlangs het Oscar Pistorius, veroordeelde moordenaar en Paralimpiese atleet, se nuwe liefde, Rita Greyling, opspraak verwek. Sy is die ewebeeld van sy vorige meisie, Reeva Steenkamp, wat Pistorius in 2013 op Valentynsdag vermoor het.
Greyling se agtergrond is tot vervelens toe ondersoek en ontleed: Sy is die rykmansdogter van BP Greyling, en ’n suksesvolle sakebestuurskonsultant van Wakkerstroom, Mpumalanga. Sy lyk heel vredeliefhebbend en verstaan die drama wat daarmee gepaard gaan om uit ’n welgestelde familie te kom met sy eie kleurryke intriges wat al wyd in die media bespreek is.
Who cares? Behalwe vir die kriewelrige ongemak waarmee jy deur die nuus loer wanneer Oscar se naam weer op Huisgenoot se voorblad verskyn en jy dalk ’n vinnige skietgebed opsê vir die Greyling-meisie, is dit nie werklik nuuswaardig nie. Doodgewone mense kan halsoorkop versot raak op ’n moordenaar, dit weet mens al...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
VERHOUDINGS MET TRONKVOËLS
My monster: Om verlief te raak op ’n moordenaar of verkragter
Hoekom voel vroue soms aangetrokke tot veroordeelde moordenaars en verkragters? CELESTE THERON stel ondersoek in.
Deel
WANNEER iemand met ’n gesonde verstand in ’n romantiese verbintenis tree met ’n moordenaar of verkragter, wonder 'n mens of die tor van die prop afgeval het. Onlangs het Oscar Pistorius, veroordeelde moordenaar en Paralimpiese atleet, se nuwe liefde, Rita Greyling, opspraak verwek. Sy is die ewebeeld van sy vorige meisie, Reeva Steenkamp, wat Pistorius in 2013 op Valentynsdag vermoor het.
Greyling se agtergrond is tot vervelens toe ondersoek en ontleed: Sy is die rykmansdogter van BP Greyling, en ’n suksesvolle sakebestuurskonsultant van Wakkerstroom, Mpumalanga. Sy lyk heel vredeliefhebbend en verstaan die drama wat daarmee gepaard gaan om uit ’n welgestelde familie te kom met sy eie kleurryke intriges wat al wyd in die media bespreek is.
Who cares? Behalwe vir die kriewelrige ongemak waarmee jy deur die nuus loer wanneer Oscar se naam weer op Huisgenoot se voorblad verskyn en jy dalk ’n vinnige skietgebed opsê vir die Greyling-meisie, is dit nie werklik nuuswaardig nie. Doodgewone mense kan halsoorkop versot raak op ’n moordenaar, dit weet mens al...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Hoekom val slim vroue vir misdadige mans?
In die smeltkroes saam met Oscar
Hoekom boei hofdramas ons so?
Is Oscar regverdig verhoor?
Katnes by tronk wéér bekyk ná Bester ontsnap
Die vuis in die lakens
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.