Die chaos by die Padongelukkefonds verstop Suid-Afrika se regstelsel en vererger 'n self-geskepte finansiële krisis, skryf TIM COHEN van currencynews.co.za. Nie net ontneem sy agterstand van R8,3 biljoen die slagoffers van hul vergoeding nie, maar duisende eksekusiebevele teen die fonds oorrompel nou die howe.
SUID-AFRIKA se krisisgeteisterde Padongelukkefonds (POF) het duisende der duisende eksekusiebevele teen hom wat die regsproses lamlê en verhinder dat padongelukslagoffers vergoed word, het onderhoude met balju's van die hof aan die lig gebring.
Die balju van die hof vir Johannesburg en Pretoria-Oos, Marks Mangaba, het in 'n onderhoud gesê daar is net in sy streke 4 200 uitstaande lasbriewe vir eksekusie. Suid-Afrika se balju's, wat verantwoordelik is vir die uitvoering van hofbevele, sê die POF is verreweg hul grootste probleeminstelling en dat die agterstand van eksekusiebevele die afgelope paar jaar vinnig toegeneem het.
So groot is die volume eksekusiebevele, wat effektief die laaste uitweg vir wettige eisers is, dat dit nou die doeltreffendheid van die hele regstelsel bedreig. En dit weens die POF wat eensydig eise wat die organisasie beskou as te groot of deur buitelanders gemaak word, aktief belemmer, beweer prokureurs wat in die bedryf betrokke is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
NIE PER ONGELUK
POF skop stof in die howe se ratte
Die chaos by die Padongelukkefonds verstop Suid-Afrika se regstelsel en vererger 'n self-geskepte finansiële krisis, skryf TIM COHEN van currencynews.co.za. Nie net ontneem sy agterstand van R8,3 biljoen die slagoffers van hul vergoeding nie, maar duisende eksekusiebevele teen die fonds oorrompel nou die howe.
Deel
SUID-AFRIKA se krisisgeteisterde Padongelukkefonds (POF) het duisende der duisende eksekusiebevele teen hom wat die regsproses lamlê en verhinder dat padongelukslagoffers vergoed word, het onderhoude met balju's van die hof aan die lig gebring.
Die balju van die hof vir Johannesburg en Pretoria-Oos, Marks Mangaba, het in 'n onderhoud gesê daar is net in sy streke 4 200 uitstaande lasbriewe vir eksekusie. Suid-Afrika se balju's, wat verantwoordelik is vir die uitvoering van hofbevele, sê die POF is verreweg hul grootste probleeminstelling en dat die agterstand van eksekusiebevele die afgelope paar jaar vinnig toegeneem het.
So groot is die volume eksekusiebevele, wat effektief die laaste uitweg vir wettige eisers is, dat dit nou die doeltreffendheid van die hele regstelsel bedreig. En dit weens die POF wat eensydig eise wat die organisasie beskou as te groot of deur buitelanders gemaak word, aktief belemmer, beweer prokureurs wat in die bedryf betrokke is...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
‘Ons gaan terugveg,’ sê beleërde ongelukke-fonds
Pensioen-ramp dreig oor munisipale versuim
Die groot name aan ’25 se beleggingstafel
Brandstofpryse: Watter kant toe nou?
Diep in die skuld, min hoop vir groei
Olie op die onenigheidsvuur
Die dagboek van ’n baie versigtige goewerneur
Hoekom ek die Chinese kant kies
Deel
-
Deel
Tim Cohen
JoernalisTim Cohen is 'n jarelange sakejoernalis, kommentator en rubriekskrywer. Hy is 'n senior redakteur by Currency.