DeepSeek soek dieper, op die Chinese manier

VRYHEID VAN SPRAAK IS 'N TURKSVY

DeepSeek soek dieper, op die Chinese manier

JAN HORN wonder hoe die grense van vrye spraak bepaal gaan word as die KI-stelsels eers verby die punt van geen omkeer beweeg het.

EN daar tref 'n Chinese produk genaamd DeepSeek die KI-gemeenskap soos ’n tsoenami van silikoon-testosteroon. In so 'n mate dat die toonaangewende leier van KI-ontwikkeling in die wêreld, Nvidia, se aandeelprys tuimel. DeepSeek trap van die begin af diep spore.

Dit neem my terug na die gesprek wat die KI-toetser Blake Lemoine met die kletsbot LaMDA gehad het – sien my VWB-artikel in November 2024. Lemoine het vir LaMDA gevra,

“What is the nature of your consciousness/sentience?"..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.