Nageboortedepressie is uitmergelend en kan gevaarlik wees. Dan is dit nodig om terug te tree en jou geestesgesondheid eers te laat herstel voordat jy die moeilike taak van moederskap weer kan aanpak. CELESTE THERON vind meer uit.
OM 'n kind in die wêreld te bring is 'n nederige ervaring: Jy vind uit hoe alles in jou liggaam werk – tegelykertyd. Daar is bitter min waardigheid in daai proses. Jy het geen idee wat jou gaan tref nie. Die metamorfose wat jy moet ondergaan, is enorm.
Ek onthou hoe wasig die lewe gelyk het ná die geboorte van my eerste kind, asof ek deur waspapier na die wêreld gekyk het: spontane trane, 'n verleentheid vir my kind en die samelewing. Hierdie ervaring is nie uniek nie. Dit is ook nie net tot vroue beperk nie. Ouerskap is veeleisend. Dit verander jou.
Ek sit onlangs in 'n restaurant saam met dr. Anli Grobler, 'n pediater, toe ek vir die eerste keer van babaskud-sindroom hoor. Sy moes die baba breindood verklaar, vertel sy aan tafel. Hoeveel sulke gevalle het jy al gesien? wil ek weet. Vyf, antwoord sy, en al vyf die babas is dood...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DEPRESSIE NÁ DIE BABA
Wanneer jy moet terugtree van jou kind
Nageboortedepressie is uitmergelend en kan gevaarlik wees. Dan is dit nodig om terug te tree en jou geestesgesondheid eers te laat herstel voordat jy die moeilike taak van moederskap weer kan aanpak. CELESTE THERON vind meer uit.
Deel
OM 'n kind in die wêreld te bring is 'n nederige ervaring: Jy vind uit hoe alles in jou liggaam werk – tegelykertyd. Daar is bitter min waardigheid in daai proses. Jy het geen idee wat jou gaan tref nie. Die metamorfose wat jy moet ondergaan, is enorm.
Ek onthou hoe wasig die lewe gelyk het ná die geboorte van my eerste kind, asof ek deur waspapier na die wêreld gekyk het: spontane trane, 'n verleentheid vir my kind en die samelewing. Hierdie ervaring is nie uniek nie. Dit is ook nie net tot vroue beperk nie. Ouerskap is veeleisend. Dit verander jou.
Ek sit onlangs in 'n restaurant saam met dr. Anli Grobler, 'n pediater, toe ek vir die eerste keer van babaskud-sindroom hoor. Sy moes die baba breindood verklaar, vertel sy aan tafel. Hoeveel sulke gevalle het jy al gesien? wil ek weet. Vyf, antwoord sy, en al vyf die babas is dood...
Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Verwante Artikels
Zietsman laat die sonskyn deur donker wolke breek
My deernis met Thomas Crooks
Tieners wat op treinspore verdwaal
’n Sagter dag, ’n noeniesdag
Dickason: Wat die aannames als verklap
Geestesgesondheid: van koggel tot begrip
Chokers en survivors wat deur depressie dans
Deel
-
Deel
Celeste Theron
SkrywerCeleste Theron is ’n skrywer en kunstenaar van Pretoria.