Jan, jou St. Helenabaai-artikel was ’n onnodige slopingsbal
VRA OM VERSKONING

DANIE NORTJÉ skryf 'n ope brief aan Jan Horn oor sy artikel in VWB onder die opskrif ‘Die wit huise van St. Helenabaai’. Jan se repliek is onderaan die brief.
DIT was ’n oomblik van totale verstandsverbystering toe ek my e-pos oopmaak en jou artikel in Vrye Weekblad van Maandag 10 Februarie oor “die wit huise van St. Helenabaai” lees. Dit is ’n “hatchet job” – daar’s geen Afrikaanse vertaling hiervoor wat dit beter omskryf nie. ’n Moedswillige, onnodige slopingsbal van ’n artikel wat daarop gemik is om die Afrikaners van St. Helenabaai te verkleineer en die harnas in te jaag.
Jou artikel verwys na “withuise-kanker”, Afrikaners wat die Weskus “beset”; jy praat van uitgesproke Afrikaners en vergelyk St. Helenabaai met Orania - “super-christelik, super-regs en pro-Trump”.
In jukstaposisie met ’n nostalgiese besoek aan St. Helenabaai saam met jou oorlede vriend, sanger, skrywer en liedjieskrywer Pieter van der Westhuizen 10 jaar gelede, verwys jy na “een van jou goeie vriende uit die SABC-TV se dae wat “sak en pak uit Johannesburg na St. Helenabaai toe verhuis het” – en dadelik begin kla het oor die wind en mense wat Afrikaans praat...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.
Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.
Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.
Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Deel

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 082 897 2721 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.
Deel
-
Deel