BRIAN Astbury kyk na die gedenkplaat en draai met ’n sug om. Dis op die verkeerde plek, sê hy vir die kamera.
Daar is nie meer ’n “regte plek” om ’n gedenkplaat vir The Space/Die Ruimte/Indawo op te rig nie, want die oorspronklike gebou in Buitenstraat, Kaapstad, is ’n paar jaar gelede gesloop.
Maar die revolusionêre teater word nou weer sigbaar gemaak deur die dokumentêr The Space – Theatre of Survival wat vanaand (7 Junie) in Kaapstad wys by die jaarlikse Encounters-dokkiefees. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.