’n Deurstopper teen die koue

HAWELOOS IN HARRINGTONSTRAAT

’n Deurstopper teen die koue

Ná die herrie oor die Kaapstadse stadsraad wat haweloses met R500 beboet omdat hulle op sypaadjies slaap, vertel HENK SERFONTEIN die verhaal van twee Hendrikke – een 'n hawelose, een 'n spoorlegger.

WANNEER ek die naam Hendrik hoor, gaan staan ek gewoonlik stil. Daar is iets bekends vir my aan die naam, so asof ek dalk ’n doppelgänger kan ontmoet. My naam, Henk, is immers 'n moderne verbuiging van my oupa Hendrik Kritzinger se naam.

Hendrik Kritzinger was nie 'n ryk man nie, en het toe ek vyf jaar oud was in Danville gewoon in 'n vierkantige rooibaksteenhuis naby 'n besige kruising. Saans het die huis se voorste stoeplig geel kringe gemaak soos op Walter Meyer se skildery op die voorblad van Marlene van Niekerk se roman Triomf. Die skynsel was so magneties dat ek my kon verbeel hoe dit saans motte aantrek, dan verbrand die vlerke tot as en sif soos die roet wat Yskor om die hoek uitspoeg, op die rooi gepolitoerde stoep neer.  

My oupa Hendrik het as spoorlegger beskermde arbeid verrig wat onder J.B.M. Hertzog vir verarmde Afrikaners geskep is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.