IN Afrika glo ons in voorsate. Ons dra hulle in ons hart, ons asem en ons DNS. Ons grou hulle raak in die soektog na ons stamboom se wortels, ons komvandaan. Hulle is nie noodwendig bewonderenswaardig nie.
My voorvaders is ʼn skare swartgeklede wit mans met baarde soos skopgrawe en dik voorvingers; vroom, rigied, bombasties en voorskriftelik. Maar gelukkig is daar ook voormóéders, en nou het Pieta van Beek en Annemarié van Niekerk ʼn onweerstaanbare deurdrumpel van ʼn boek gemaak: My Mother’s Mother’s Mother (MMMM).
Die voorwoord haal Virginia Woolf aan: “We think back through our mothers if we are women.”..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.