Pamina Vermaak se playlist

SKRYWERS EN MUSIEK

Pamina Vermaak se playlist

Dié week in Skrywers en Musiek, ’n radioreeks wat aan Harry Kalmer opgedra word, vertel ANNIE KLOPPER van die liedjies wat die klankbaan vorm van haar romcom-roman, Die tragiese saak van Pamina Vermaak (2018).

  • 02 Augustus 2019
  • Mense & Kultuur
  • 2 min om te lees
  • artikel 24 van 33
  • Annie Klopper

‘Tyd om eerlik te wees’ – Wolf de Jager

Hierdie song bewys dat fiksie feit kan word. Wolf de Jager is die manlike hoofkarakter in Die tragiese saak van Pamina Vermaak. Hy is ’n Afrikaanse rocker met issues en writer’s block; hard van buite, maar sag van binne. Nadat Pamina sy pad kruis, skryf hy “Tyd om eerlik te wees”, en die lied word deel van die roman se ontknoping. My vriende Hunter Kennedy (van Fokofpolisiekar en Die Heuwels Fantasties), Fred den Hartog (ook van Heuwels) en Laudo Liebenberg (van aKING) het die liedjie lewe gegee en ons het dit saam met die boek uitgereik.

‘Hemel op die platteland’ (akoesties) – Fokofpolisiekar..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.