Afripop in ’n neutedop

BOKKIE-BYBIE-MIELIE-KIELIE

Afripop in ’n neutedop

In haar leeftyd van meer as vyf dekades het MADELEINE BARNARD probeer om ’n vinger op die pols – of is dit nou die doef-doef – van Afrikaanse musiek te hou. In hierdie artikel wat die eerste keer in ons uitgawe van 9 Augustus 2019 verskyn het, plaas sy die vreemde fenomeen van Afripop onder die vergrootglas.

DIS net ná aandete êrens in Hatfield, Pretoria, in die vroeë 70’s. Die stroewe B. J. Vorster is eerste minister, en ’n paar blokke hoër op sit lede van die Volksraad op bruin sitkamerstelle met kussings in herfsskakerings in hul sitkamers in Bryntirion.

Aandete is klaar en ek sit reg by die draadloos. Dis tyd vir “Afrikaanse Treffers” en ek is baie gretig om te hoor watter song homself vanaand in die nommereenposisie gaan bevind.

En dis .....

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.