Cas Wepener se 'Die Slaghuis' sing nie vals nie

TOONDOOF

Cas Wepener se 'Die Slaghuis' sing nie vals nie

Nathan, wat kan ek vandag doen om nie callous en racist te wees nie, wil DEBORAH STEINMAIR weet.

IN ’n Peanuts-strip sit Charlie Brown regop in die bed en sê: “Sometimes I lie awake at night and ask myself: ‘Where have I gone wrong?’ Then a voice says to me: ‘This is going to take more than one night.’”

Ek hoor ook stemme, soos alle lesers. En nou het Toni Morrison, wie se woorde my kop oopgeskiet het, vertrek.

Daagliks klap woorde my kop heen en weer; ek is soos die reeks idiote wat ’n snotklap van Superman kry in die meme. Lesers kan kompleksiteit nie vryspring nie, kan nie clueless wees nie, kan nie vasklou aan simplistiese menings en verklarings nie. Ek lees dat my wit skuld eintlik anti-apartheidsnostalgie is – dit verbloem nuwer, komplekser politieke onregte...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.