Cowboys en rebelle is (natuurlik) die helde van Karin Brynard...

SKRYWERS EN MUSIEK

Cowboys en rebelle is (natuurlik) die helde van Karin Brynard se speellysie

Die misdaadskrywer KARIN BRYNARD vertel in dié week se aflewering van RSG se Skrywers en musiek hoekom die temalied van The Good, the Bad and the Ugly die coolste is van alle cowboy-musiek, en hoekom Middeleeuse koorsange al vir 25 jaar die klankbaan vir haar skryfwerk is.

  • 09 Augustus 2019
  • Mense & Kultuur
  • 3 min om te lees
  • artikel 22 van 29
  • Karin Brynard

Temalied uit ‘The Good, the Bad and the Ugly’ deur Ennio Morriconi

EK was seker agt jaar oud toe ek my eerste fliek gesien het. Dit was in De Aar se inryteater. En dit was ’n cowboy-fliek.

My pa was soort van ’n cowboy-junkie. Hy’t Louis L’Amour-boeke gelees en vreeslik graag cowboy-flieks gekyk. My grootword-helde was dus my pa, Clint Eastwoord en John Wayne, min of meer in daardie volgorde. En die klankbaan was hierdie musiek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.