Die Drakies kort hulp, of die magtige bergdreuning mag stil word

’N INSTELLING IN GEVAAR

Die Drakies kort hulp, of die magtige bergdreuning mag stil word

Reeds vir langer as ’n halfeeu laat hulle die kranse antwoord gee. Maar sonder dringende finansiële steun kan die Drakensbergse Seunskoor se asem moontlik binnekort opraak. MICHÈLE MEYER hou haar hart vas.

TERWYL die smal teerpad bergop streep vanaf Winterton, KwaZulu-Natal, weet ek hierdie pelgrimstog sal teatraal eindig.

Waar die Drakensberge se sagter sedimentêre gesteentes wegkalf onder ’n basaltbolaag, kurf die waterskeiding dramaties. Dit dring aan op aandag, die puntige draakkraag wat strek oor pieke met name uit ’n sprokie: Champagne Castle, Cathedralpiek, Giant’s Castle.

Hier in die arms van Cathkinpark lê die seunskool wat die tuiste is van die wêreldberoemde Drakensbergse seunskoor...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.