Silwerskermfees: Is dit baai-baai, bioskoop?

OP SOEK NA 'N GEHOOR

Silwerskermfees: Is dit baai-baai, bioskoop?

Dis amper tyd vir die jaarlikse Silwerskermfees en hoewel hy daarna uitsien, kan hy nie help om te wonder wat ná afloop van die fees met die rolprente gaan gebeur nie, skryf die vryskutakteur LUDWIG BINGE.

OM ’n Afrikaanse rolprent suksesvol te finansier, vervaardig, bemark en verkoop, voel deesdae soos Sisufos-arbeid. Ná al die bloed, sweet en trane kom niemand regtig meer hoopvol by die bopunt van die heuwel uit nie. Moet filmmakers dus maar moed opgee?

Nee. Soos Sisufos kyk hulle hoe die rots weer aan die ander kant van die heuwel afrol en begin hulle bloot van voor af.

Maar het iemand nie gesê die Afrikaanse rolprentbedryf beleef tans ’n bloeitydperk nie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.