Deon Meyer: van Mozart tot Jan Blohm

SKRYWERS EN MUSIEK

Deon Meyer: van Mozart tot Jan Blohm

Die misdaadskrywer DEON MEYER deel die musiek waarvan hy en speurder Bennie Griessel hou in dié week se aflewering van Skrywers en musiek op RSG. ’n Nuwe Bennie-boek met die voorlopige titel Sirius sal hopelik teen volgende Oktober op die rak wees.

  • 23 Augustus 2019
  • Mense & Kultuur
  • 4 min om te lees
  • artikel 13 van 31
  • Deon Meyer

Uriah Heep – Stealin’ 

EK het soos die meeste tieners geleer kitaar speel. Soos die meeste tieners met die droom om ’n rock-ster te word. Daar was twee groot probleme met dié fantasie: Ek was nie baie goed nie, en geen Klerskdorp-orkes het die dienste van ’n baie middelmatige ritme-kitaarspeler benodig nie.

Tot ek die aand in 1976 by ’n huispartytjie vir Russel Marshall gevra het of sy orkes nie plek vir my het nie. (Ek wonder steeds wat van hom geword het. Hy was ’n hoogs talentvolle musikant.) Russel het gesê hulle soek ’n baskitaarspeler en as ek belang stel, sy hy my leer om dié instrument te speel. Ek het ingestem en kon darem eindelik ’n paar basiese dinge daarop doen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.