Ek het gedink ek leer Zoeloe, toe leer Zulu mý

OPGEE SE MOER

Ek het gedink ek leer Zoeloe, toe leer Zulu mý

As ons net dinge doen wat vir ons lekker en maklik is, gaan ons nooit iets nuuts leer nie. Dit maak nie saak of jy goed is daarin of nie. Daag net op, sê VIV VERMAAK. Sy het gedink om Zoeloe te leer was insiggewend, maar toe kom leer ene Zulu haar die ware lesse van die lewe – en jiu-jitsu.

“HOEKOM doen jy jiu-jitsu?” het die 120 kg-man my gevra. Hy het verduidelik dat hy dit doen om fiks te word en gewig te verloor. Ek kon maar net eerlik wees: “Ek hou nie daarvan om mense in die oë te kyk nie. En ook nie as hulle aan my vat nie.”

Die man het verstom twee stappies agteruit geneem. Ek het hom teruggewink. “Kom boetie, laat ons rol.” Shamepies, mamma. Ek het later per ongeluk Ou Grote se skouerligament geskeur.

Oefen jou leerspiere..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.