My Tatamkhulu en inspirasie: Outa Lappies van die Groot-Karoo

DIE KAROO IS NIE VIR SISSIES NIE

My Tatamkhulu en inspirasie: Outa Lappies van die Groot-Karoo

’n Ontmoeting met 'n ou man in 'n lappiesjas onder 'n doringboom in die middel van nêrens sou MADELEINE BARNARD se lewe vir altyd verander. Jan Schoeman, beter bekend as Outa Lappies, het haar teruggelei na al die dinge waarvoor sy in die eerste plek lief was.

BYKANS twee dekades gelede draai ek en my geliefde een dag in Oktober op die ingewing van die oomblik af van die N1 tussen Laingsburg en Beaufort-Wes, in die rigting van die Swartberge. Ons is moeg en soek slaapplek.

Erens tussen Prince Albertweg en ons bestemming ry ons verby die plaas Botterkraal, destyds nie veel meer as 'n vervalle huis, 'n windpomp en 'n paar yl doringboompies nie. Die Boyf slaan skielik ankers aan. “Ek weet mos van daardie man,” sê hy. Onder die boom op 'n verfblik sit daar 'n ouerige man in 'n bont broek en lappiesjas en werk aan iets.

“Dis Outa Lappies,” sê hy...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.