Pieter Odendaal se poëtiese playlist

SKRYWERS EN MUSIEK

Pieter Odendaal se poëtiese playlist

Op die bekroonde digter PIETER ODENDAAL se speellys wat hy dié week met Danie Marais op RSG se Skrywers en musiek gedeel het, is daar iets om die blues te verdryf, ’n les in gedigte skryf, en 'n weeklaag vir 'n verlore geliefde.

‘Dary’ – Omar Sosa & Seckou Keita

“Dary”, met die Kubaanse pianis Omar Sosa en die Senegalese kora-speler Seckou Keita, het 'n rustigheid en 'n openhartigheid wat my uitnooi om te skryf. Die snit kom van die album Transparent Water, en omdat die meeste van my skryfwerk dié jaar oor ons verhouding met water gehandel het, het hierdie song dikwels laataand in die agtergrond gespeel.

..

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X