’n Bekgeveg tussen Griet en haar eks laat vrae oor plundery wemel

WRAAKROMAN

’n Bekgeveg tussen Griet en haar eks laat vrae oor plundery wemel

Skrywers is kraaie. Hulle plunder hul eie en hul vriende se neste vir blink goed. Maar êrens roep jy hokaai. Jy plunder wragtig nie iemand anders se manuskrip postuum nie. Selfs al het hy toestemming gegee, skryf DEBORAH STEINMAIR.

WAT op aarde het Tafelberg gedink toe hulle Gedeeltelik bewolk van Ruan Kemp uitgee? Dit word beskryf as 'n pittige, aweregse debuutroman. Ek het dit begin lees, salig onbewus van die agtergrondgegewe.

Maar die debuutskrywer se stem het my glad nie oortuig nie. Dit was van die noot af en verouderd. Dit was briljant, maar uit 'n vroeër tyd, 'n tyd toe ek reeds my verstand gehad het, toe mense ander mense “fokken hotnots”, “kleurlinge” en “inboorlinge” genoem en oor Angola en Verwoerd se dood getob het.

Ek het dit ná 'n paar bladsye verward neergesit. Maar toe pak gedeeltelike wolke saam tot dreigende mediastorm. Wat stil-stil weer gaan lê het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.