Intensief is ’n ander land

IN 'N HOSPITAAL

Intensief is ’n ander land

DEBORAH STEINMAIR skryf oor die angs in Saal 1 A van die intensiewesorgeenheid, waar monitors suis en suurstof borrel, en vrees en hoop in gelyke mate in- en uitgeadem word.

ROBERT Mugabe het einde ten laaste die lewe gelaat in ’n weelderige hospitaal in Singapoer.

Ek het die afgelope weke heelwat tyd in ’n hospitaal deurgebring – dit was minder weelderig as Bob se Singapoer-suite, maar heeltemal skaflik en funksioneel. En tog. Geseënd is diegene wat tuis in eie bed sterf. Of, soos my broer, in jou geliefkoosde stoel met ’n beker stomende koffie langs jou.

Of eenvoudig lank bly leef...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.