Jolyn Phillips en D-majeur: ‘Die mooiste akkoord wat ek nog...

SKRYWERS EN MUSIEK

Jolyn Phillips en D-majeur: ‘Die mooiste akkoord wat ek nog ooit gehoor het’

Hierdie week is JOLYN PHILLIPS, die bekroonde skrywer van die kortverhaalbundel ‘Tjieng Tjang Tjerries' en digbundel ‘Radbraak', aan die beurt. Sy deel haar speellysie met Danie Marais op RSG. Ontdek nóg musiek wat jy dalk nog nooit gehoor het nie …

‘Solitude’ – Sathima Bea Benjamin

In 1963, terwyl sy saam met die Dollar Brand-orkes in Zurich getoer het, het Sathima glo vir Duke Ellington (wat die begeleiding en verwerking van dié liedjie gedoen het) uitgedaag om na hul orkes te kom luister. Hy het toegegee, maar hy wou eers hê Sathima moet sing en hy speel toe “Solitude”.

Ek kan my net indink wat Ellington gehoor het. Die enigmatiese kwaliteit van haar stem. Die neurie van honderde jare se voorouers wat in iemand se stem sit. Sathima vertel in ’n onderhoud dat nadat iemand haar gehoor sing het, het hulle opgemerk dat sy met ’n gebroke hart sing, waarop sy toe antwoord: “Ek is gebore met ’n gebroke hart.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.