DIS 'n verbysterende ervaring om deur 40 jaar se kuns van sekerlik een van Suid-Afrika se mees gevierde kontemporêre kunstenaars te stap. Dié oorsig van William Kentridge se werk, Why should I hesitate: Putting drawings to work, is tans by die Zeitz MOCAA in Kaapstad te sien.
Terselfdertyd word Why Should I Hesitate: Sculpture, ’n keur uit sy driedimensionele werk die afgelope 19 jaar, by die Norval-stigting in Steenberg uitgestal.
Dit val saam met die nuus dat Kentridge die Praemium Imperiale-prys gewen het, wat jaarliks aan kunstenaars in vyf kategorieë toegeken word, en as die kunswêreld se “Nobelprys” beskou word. ..
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.