‘Ma belowe Ma sal jou nie laat vattie’

ZENOBIA WORD FIELA

‘Ma belowe Ma sal jou nie laat vattie’

Dit neem haar vier minute om verlief te raak op Zenobia Kloppers as Fiela tydens die première van die nuwe rolprent. ’n Week later gesels MICHÈLE MEYER met Brett Michael Innes se Fiela Komoetie.

NIE ’n remake nie, maar ’n retake.

Só help Wayne van Rooyen my reg tydens die Johannesburgse première van Fiela se kind. Die regisseur Brett Michael Innes het bloot die verhaal herbesoek. Van Rooyen (wat Selling Komoetie speel) praat passievol op die rooi tapyt.

“Ek is trots, man. Fiela se kind was die eerste film wat my ouma gesien het. Vir my … as sy vandag lewendig gewees het, dink ek sy so trots wees om haar kleinseun Selling te sien speel.”..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.