Die Sederberge se Rooi Karoo roep jou

MOER EN GONE #4

Die Sederberge se Rooi Karoo roep jou

Die Rooi Sederberg Karoo Park strek wyd uit van waar die Koue Bokkeveld en die Ceres-Karoo ontmoet al die pad tot by die Sederberg-wildernisgebied. Dis 'n wonderlike plek vir wandelaars en andere wat wil rus, skryf JACQUES MARAIS.

IEWERS ver, ver weg aan die suidpunt van die Sederberge lê 'n tamaai uitgestrekte landskap waar sandsteenkranse en diep valleie skuil.

Dis 'n byna onaardse plek waar die land oprys om teen die groot diepblou lug te bots, en waar ekstreme temperature 'n land van uiterstes gevorm het.

Inwoners is maar yl gesaai in dié gebied van meer as 60,000 hektaar wat jy maklik via Ceres of Sanddrif kan bereik...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.