Ewig dankbaar: Ons tune vir Harry

SKRYWERS EN MUSIEK

Ewig dankbaar: Ons tune vir Harry

RSG se Skrywers en musiek-reeks het die afgelope week ’n crescendo bereik met vyf skrywers wat hulde bring aan Harry Kalmer wat die konsep vir dié program geskep het, maar dit weens siekte nie kon deurvoer nie. Harry is op 26 Julie oorlede. Luister nou mooi ...

Kerneels Breytenbach: “Beeswing” – Christy Moore

Daar is ’n spesifieke rede hoekom ek Harry Kalmer ewig dankbaar sal wees. Deur die jare het ek hom by verskillende geleenthede gesien. Dan het ons altyd eenkant gaan staan en gesels oor die musiek waarna ons luister.

In 1981 het hy my aangeraai om na Mark Springer en Neneh Cherry se groep Rip Rig + Panic te luister. Sal dit nooit vergeet nie: georganiseerde chaos waarin musikale skoonheid gehul was. Harry het die diskoteek in my skedel groter gemaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.