DIE opskrif het gelees: “The Namib 100 – hike into the Forbidden Land”. Dit was ’n uitnodiging vir ’n selektiewe groepie mense om die toetslopie van hierdie beoogde staptog, aangebied deur Live the Journey, mee te maak.
Dit het vir my absoluut ikonies geklink en ek sê toe dadelik ja.
Die Forbidden Land-benaming is uiteraard geïnspireer deur die feit dat die strook waardeur gestap word aan die begin van die 20ste eeu diamantstatus gekry het. Tot en met die ontdekking van dié blink klippies in 1908 was die kus en woestyn oop terrein vir almal wat die woestyn se ongenaakbaarheid kon weerstaan...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.