Om (amper) ontvoer te word in Istanbul

WARE REISDRAMA

Om (amper) ontvoer te word in Istanbul

Sy besoek aan Turkye het skielik veel interessanter uitgedraai as wat hy beplan het, vertel HANNES LOUBSER. Daar was hy, saam met ’n Fiat-ingenieur van Italië en drie verleidelike jong vroue in ’n onverwagse duur kroeg. Maar dis nie wat jy dink nie ...

I

DIS halfsewe op ’n Sondagaand in Istanbul. In Julie. In Sultanahmet. Buite die Romance-hotel, om presies te wees. Steeds lig buite, en ek skat so 34 °C.

Ek het sowat 14 minute vroeër by die hotel ingeboek, my tasse neergegooi, vinnig by die venster uitgeloer om die uitsig in te neem, en die hysbak afgevat na die sypaadjie om ’n sigaret te rook...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X