Slaap klein beminde

WANT MY LIEFDE REIS MET JOU MEE

Slaap klein beminde

Konteks: HENK SERFONTEIN het vir ’n nag in die bed geklim met ’n eks se hond en Rooiborsduif, Breyten Breytenbach se versamelbundel met liefdesverse saamgestel deur Charl-Pierre Naudé.

DIE Riebeekvallei is net meer as ’n uur se ry van Kaapstad en omdat die padwerke op pad nooit klaarkry nie, moet mens gewapen wees met ’n klankbaan wat kalmte bring. Net voor die lang wilde draai by Malmesbury druk ek Diana Krall en Tony Bennett se CD, Love is here to stay, in die speler.

Dit begin met ’n verwerking van Ira Gershwin se “ 'S wonderful” en ek sing saam “ 'S wonderful, 's marvelous (that)  you should care for me" terwyl die graansilo’s regs by my verbyflits in Malmesbury se hoofstraat. Die tyd het die soepelheid van Tony Bennett se stem aangetas en dit kraak soos liefde aan die einde van ’n verbrokkelende liefdesverhouding.

Van hier is dit 20 minute totdat ek moet links draai by Kloovenburg en voordat ek by my eks se huis, die oorspronklike bywonershuis van die plaas Allesverloren uit 1856, moet binnestap...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X