Wanneer Fujisan haarself wys

VAN KRUINE TOT KARRE

Wanneer Fujisan haarself wys

In sy tweede aflewering reisnotas uit Japan besoek ERNS GRUNDLING tussen rugbynaweke die dorpie Fujiyoshida naby Foedji, die kunseiland Naoshima en die plek waar Toyota’s gebore word.

Maandag 23 September

Vandag groet ons Tokio vir eers. Teen die einde van ons reis deur Japan sal ons weer vir ’n paar aande in Tokio oornag en twee rugbywedstryde tydens die groepfase se laaste naweek in Yokohama kyk.

Die een wedstryd is Frankryk teen Engeland, en daarna nóg ’n grote – die laaste groepwedstryd van die toernooi: Skotland teen Japan. Dit gaan waarskynlik dié wedstryd wees wat gaan bepaal wie van hierdie twee spanne na die kwarteindronde deurdring...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.