Japan-reisnotas III: Kos, kuns en karaoke

GOOD RUCK!

Japan-reisnotas III: Kos, kuns en karaoke

In sy derde aflewering reisnotas uit Japan besoek ERNS GRUNDLING Osaka se energieke Dotonbori-straat en ’n paar hoë geboue, die Hiroshima Peace Memorial Park, die eiland Miyajima en die kultuurhoofstad Kyoto. En hy leer wat “Good ruck!” beteken.

Maandag 30 September

Vandag mik ons Osaka toe, die stad wat “Japan’s Kitchen” genoem word. Op Nagoya se stasie ontmoet ek vir Mitsu Ogino, die onblusbare gids wat verlede jaar Toyota City en die omgewing vir my en die kameraspan ontsluit het tydens die skiet van die TV-reeks Elders: Japan.

Ons sit in ’n yakiniku-restaurant. Yakiniku beteken “gebraaide vleis”. Elke tafel in die restaurant het ’n klein braaier met steenkool waarop jy jou vleis (en groente) gaar maak. Mitsu is uitgevat in ’n snyerspak. Hy is baie ambisieus en hardwerkend, ’n tipiese Japannese salaryman...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.