KATY Peri-Peri is 5.5 meter lank met ’n 3-meter-wielbasis. Sy het ’n V8-enjin, ’n tenk wat 20 gallon loodpetrol op ’n slag vat, en ’n aerial met ’n Suid-Afrikaanse vlaggie op.
Die meeste mense noem haar ’n ’69 Chevy Impala, maar elke oggend as ek in my driveway vir haar glimlag, noem ek haar “Madam.”
Ek het in karre soos Katy deur Afrika gery vir ’n reisprogram genaamd Going Nowhere Slowly. Ek onthou ’n ’67 Ford Galaxie waarmee ons al die pad Tanzanië toe gery het om Kilimandjaro te klim, en toe sommer weer terug Swakopmund toe gery het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.