Polisiekar se voorsanger en Spoegwolf neem die suburbs op horings

15 VRAE IN 5 MINUTE

Polisiekar se voorsanger en Spoegwolf neem die suburbs op horings

FRANCOIS VAN COKE het een moerse party gereël vir die bekendstelling van sy derde solo-album, Dagdrome in suburbia. Buiten dit hoop hy dat Bobby van Jaarsveld hom eendag in ’n fliek oor sy lewe sal speel.

  • 11 Oktober 2019
  • Mense & Kultuur
  • 2 min om te lees
  • artikel 15 van 27
  • Francois van Coke

HY wou nog altyd saam met Spoegwolf musiek maak, sê Francois van Coke; hulle is ’n groot stem in die Afrikaanse musiekbedryf. En toe dit blyk dat Spoegwolf en Fokofpolisiekar weersydse fans is, is ’n ooreenkoms aangegaan.

“Ons het ’n deal gemaak dat as hulle feature in een van my songs, sal ek feature in een van hulle songs.”

“Dagdrome in suburbia” word toe die titelsnit van Francois se derde solo-album, wat op 18 Oktober voor byna 10,000 mense bekendgestel word tydens Francois van Coke en Vriende by Pretoria se Sun Arena. (Luister hier onder daarna.)..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.