FAS-projek: Kinders kruip uit hul papies

SKOENLAPPERS IN DIE VERBEELDING

FAS-projek: Kinders kruip uit hul papies

Tekenoefeninge waarin hulle nie kon misluk nie en die konstante moontlikheid van tweede en derde kanse was die beginsels van ’n kuns- en bewegingsprojek vir kinders met fetale alkoholsindroom waarby HENK SERFONTEIN die afgelope jaar betrokke was.

VAN my vroegste herinneringe as 'n kind is van hoe ek op sesjarige ouderdom 'n tonnel in die sandbak op die speelterrein gegrawe het. In die sandtonnels kon die miere in my verbeelding rondkruip. Aan die einde van die pouse het ek oor die sand gerol en terug in die klaskamer het ek met 'n stukkie droë pastel 'n hibriede insek geteken wat deels mier en deels skoenlapper was.

Dit was nou nie asof ek toe al geweet het van Eugène Marais se boek The soul of the white ant nie. Nee, hierdie insek met 'n ekstra paar pote het in my verbeelding ontstaan.

Ek kan onthou hoe ek ontdek het dat wanneer ek die pastelkryt op sy sy draai ek deursigtige merke kon maak wat perfek vir die dun membraan van die vlerke was...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.