Hippie-aktivis wil riviere, sy hartklop, weer laat lééf

BEWARING

Hippie-aktivis wil riviere, sy hartklop, weer laat lééf

Willie Snyman se visie om die stinkende gemors in ons riviere skoon te maak, inspireer al hoe meer mense om deel te neem, skryf JAN HORN.

HY is nie Greta Thunberg nie. Hy is nie ’n strydlustige Green Peace-ekostryder nie. Hy maak nie toesprake by die Verenigde Nasies nie. Hy ontvang nie geld van George Soros, Bill Gates of Richard Branson nie.

Op sy beste is hy ’n hippie wat uit 1969 se Woodstock-modder ontsnap en ’n reis deur die tyd onderneem het toe Jimmy Hendrix die Amerikaanse volkslied op sy Fender Strat vermoor het.

Willem Snyman is ’n man wat die ongewone kombinasie van visioenaris en aktivis is – iets wat nogal skaars is in vandag se wêreld waar daar baie gepraat maar min gedoen word. Sy liefde is kuns en skoon riviere...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.