Leah vat die plaaspad op ‘Boer soek ’n vrou’

15 VRAE, VYF MINUTE

Leah vat die plaaspad op ‘Boer soek ’n vrou’

’n Nuwe seisoen boere soek liefde en die sangeres LEAH is terug op die plaaspad as die borrelende blondine wat hulle moed inpraat.

EEN van die geheime plesiertjies van Boer soek ’n vrou is om te kyk hoe die eensame boere se gesigte ophelder wanneer die aanbieder (altyd pragtig, meestal blond en borrelend) op die plaas aankom. In die nuwe reeks, wat pas op kykNET begin het, is dit weer die sangeres Leah wat die boere aanmoedig en die aspirant-boervroue vertroos wanneer die hoop verwelk.

Leah se eie liefdesverhaal verloop egter glad, en sy het boonop ’n nuwe album uit nadat haar debuut, Wonderwerk, verskeie pryse gewen het.

Leah gee blitsvinnige antwoorde op ons 15 vrae, en deel die musiekvideo van die titelsnit, “Kyk na my”, wat deur John Vorster en Karen Zoid geskryf is...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.