Die spanning en ekstase van SA se eie meestersjef

15 VRAE IN 5 MINUTE

Die spanning en ekstase van SA se eie meestersjef

Goeie geselskap aan die etenstafel en uitstekende wyn en kaas uit Frankryk tel onder die vreugdes van die kos-ikoon PETER VELDSMAN. Ons het gaan uitvind wat hom laat “tiek" en van sy verslawing aan ’n sekere aartappelskyfie ...

PETER Veldsman is reeds langer as ’n halfeeu Suid-Afrika se eie meestersjef.

As restauranteur en bekroonde kosskrywer, agter die kospotte en voor in die klas, het hy met sy legendariese sjarme en enorme kennis ons koskultuur laat gestalte kry, sjefs opgelei en geïnspireer. As Sarie se kosredakteur vir 16 jaar het hy boonop jou ma (en dalk vir jou ook) leer kook.

Sy mees onlangse boek (saam met Elmari Rautenbach), Wat die hart van vol is – Herinneringsreise van ’n fynkok, het in 2016 verskyn, ook die jaar waarin EatOut hom met die Lannice Snyman-prys vir lewenslange prestasie vereer het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.