Die verlore geskiedenis van die Griekwa

VERLORE MAAR NIE VERGETE

Die verlore geskiedenis van die Griekwa

Die Griekwas, wat uit die Kaap weggetrek en hulself in die binneland gevestig het, is eers deur die boere verdryf, daarna deur die Ndebele verslaan en toe so te sê uit die geskiedenisboeke geskryf – tot nou toe, vertel SHAUN SMILLIE.

IN die maanlig van ’n vroeë wintersaand in 1831 het ’n kommando fees gevier ná wat hulle as ’n suksesvolle strooptog beskou het.

Hul vure het die vlakte onder ’n klein heuwel met liggies gestippel terwyl hulle weggesit het aan die vee wat hulle pas geplunder het. Oor net ’n paar dae sou hulle weer veilig terug wees anderkant die Vaalrivier, welaf danksy die gesteelde kuddes.

Vir dae het die ruiters min weerstand ervaar soos hulle deur Ndebele-grondgebied geswiep en duisendtalle vee bymekaargemaak het. Koning Mzilikazi se berugte leër was nêrens in sig nie. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.