’n Pad kronkel deur tyd en kom tot rus by ’n familiegraf op ...

AFSKEIDSREIS

’n Pad kronkel deur tyd en kom tot rus by ’n familiegraf op Koesberg

ANNELIESE BURGESS kyk met nuwe oë na die landskap van haar kinderjare en vind vertroosting in die rituele van 'n plattelandse boerebegrafnis.

ONS het klein Emma begrawe op skoonsus se familieplaas in Zastron, in die klipharde droogtegrond van die Vrystaat. 

In die dae ná haar heengaan voel alles anders, want alles ís anders. Niks sal ooit weer dieselfde wees nie. 

Ons val terug op ons rituele van vertroosting. Kosmaak. Potte tee. Ons drink wyn vir die pyn en maak vuur as die skemer met sy lang skadu’s begin draai. Ons swem met die kinders in die see...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Die meeste van ons artikels is slegs vir ons intekenaars, maar hierdie een is gratis solank jy registreer.

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vrae of probleme?
E-pos [email protected] of skakel 0860 52 52 00.

X