In Wellington is daar ’n huis van lig, liefde en lewe

'N PLEK VAN AANGEE

In Wellington is daar ’n huis van lig, liefde en lewe

Die Breytenbach-sentrum is ’n spesiale plek; die kloppende kulturele hart van Wellington. ANNA-KARIEN OTTO skryf oor haar ouma en oupa Breytenbach se voormalige huis en alles wat nou daar gebeur.

Die Bôrdienghuis 

My ma, Rachel Breytenbach, is die laatlammetjie en enigste suster van vier broers: Jan, Cloete, Breyten en Basjan. Die huis in Burgerstraat 14, Wellington, is waar die jonger broers en Bybie (soos hulle haar genoem het) grootgeword het.

Hul pa, Oubaas, het 'n donkerraambril, pak en hoed gedra en was 'n man van min woorde. Hy het heinde en ver deur die streek gereis as eiendomsagent om plase te verkoop. ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.